ENGO Najaarsrus

Wet op Organisasie sonder winsoogmerk - Hê 'n hart vir 'n Bejaarde

Geriewe

Die eetsaal is 'n gemaklike kuierplek ingerig om vir al die behoeftes van die inwoners voorsiening te maak met gerief en bediening.

Die Kombuis en washuis geriewe voorsien in meer as die basiese behoeftes met groot gemak.

Vir die wat dit benodig is 'n goed ingerigte kliniek en siekeboeg met opgeleide verpleegpersoneel byderhand.

'n Ontspanning saal wat gebruik word vir kerkdienste, konserte en vir ontspanning.

Op die gronde is ook 'n Haarsalon en Biblioteek.

Kontak ons gerus om meer uit te vind oor al die geriewe wat ons bied, hier is slegs 'n paar genoem.